• Worcester Teen Misdaad

    Staan saam met die hele Worcester gemeenskap die Vrydag, 10 November om 13:00 op Kerkplein vir slegs 30min. Trek rooi aan en wys jou steun.  Read More
  • Verklaring: SPESIALE AANSLAGGEBIED

    Geskiedenis is gemaak toe die Breedevallei Munisipaliteit by sy jongste Raadsvergadering die verklaring van die Worcester middedorp as spesiale aanslaggebied goedgekeur het. Dit span nie alleen die kroon op harde werk wat die afgelope drie jaar deur munisipale raadslede en die Worcester Besigheidsforum agter die skerms gedoen is om dit Read More
  • PETITION: Don't throw away our future

    Sign Petition now!! Concerned organisations representing local communities, businesses, farmers, wine cellars and tourism establishments are appealing the waste license and environmental authorisation issued for the new “mega” rubbish dump (landfill site) planned for Worcester. The waste license gives permission to develop a huge 50 ha site right next to Read More
  • Dawie Roodt | SA Begroting 2016

    In sy nuutste aanbieding het Dawie Roodt, die Hoofekonoom van die Efficient Group, verduidelik hoe ons onsself simpel werk sonder om regtig iets te hê om daarvoor te wys. Veral die laaste paar jare was maar skraal, en 2016 lyk soos nog ‘n rekord jaar, ongelukkig net vir die verkeerde Read More
  • WBF to continue with growth

    The Worcester Business Forum (WBF) will continue to build networks, grow their membership and develop the Worcester Business Hub during 2015. This was the crux at their ninth annual general meeting held at the Town Hall on Tuesday evening. Nik Wullschleger, chairperson of the WBF, highlighted some of the forum’s Read More
  • Karwagte en haweloses se behoeftes ondersoek

    Die Worcester Besigheidsforum (WBF) in samewerking met die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) het die afgelope naweek ’n opname gedoen onder al die karwagte en haweloses in die dorp. Die doel van die projek is om dit vir opvolgdoeleindes op rekord te hê. Elkeen moes ’n vraelys voltooi sodat daar gekyk kan word Read More
  • Winkelhart ondersteun middedorp

    “Die Worcester Winkelhart is ’n inklusiewe bemarkingsveldtog wat die inkopie-ervaring in die middedorp sal laat herleef - ons Winkelhart.” Só sê Nik Wullschleger, voorsitter van die Worcester Besigheidsforum. Worcester het die suksesvolle Winkelhart-konsep van sy susterstad Aalst in België geleen. Wullschleger sê die Aalsters is baie opgewonde oor Worcester se Winkelhart, Read More
  • Safety Trailer brings sense of comfort to CBD

    Arrests have been on the increase in Worcester’s Central Business District over the past three months as result of the presence of the security trailer which forms part of the Safer Worcester campaign. The latest report from the Worcester Business Improvement District illustrates that arrests have increased from 5 to Read More
  • Breede Valley Informal Trader Association

    The informal trading sector in Worcester started in the 1980’s and was called into life to fulfil the need to create sustainable sources of income while facilitating the development to more formal businesses. This sector creates many jobs and opportunities for people to fend for themselves. The Breede Valley Informal Read More
  • 1 Worcester Teen Misdaad
  • 2 Verklaring: SPESIALE AANSLAGGEBIED
  • 3 PETITION: Don't throw away our future
  • 4 Dawie Roodt | SA Begroting 2016
  • 5 WBF to continue with growth
  • 6 Karwagte en haweloses se behoeftes ondersoek
  • 7 Winkelhart ondersteun middedorp
  • 8 Safety Trailer brings sense of comfort to CBD
  • 9 Breede Valley Informal Trader Association
Dawie Roodt
Monday, December 18, 2017
Text Size

Latest Tweets

WBF Login