Worcester Teen Misdaad

Staan saam met die hele Worcester gemeenskap die Vrydag, 10 November om 13:00 op Kerkplein vir slegs 30min. Trek rooi aan en wys jou steun.
Staan saam met die hele Worcester gemeenskap die Vrydag, 10 November om 13:00 op Kerkplein vir slegs 30min. Trek rooi aan en wys jou steun.
Geskiedenis is gemaak toe die Breedevallei Munisipaliteit by sy jongste Raadsvergadering die verklaring van die Worcester middedorp as spesiale aanslaggebied goedgekeur het. Dit span nie alleen die kroon op harde werk wat die afgelope drie jaar deur munisipale raadslede en die Worcester Besigheidsforum agter die skerms gedoen is om dit moontlik te maak nie, maar dit is ook ‘n pluimpie vir die sakelui in die middedorp wat hulle samewerking verleen het om die vereiste meerderheid te bereik wat deur die Munisipale Eiendomsbelastingwet, 2004( Wet 6 van 2004), vereis word vir die goedkeuring van sodanige aanslaggebied.
Sover bekend is BVM die eerste plattelandse munisipaliteit buite die Stad Kaapstad wat so ‘n aanslaggebied verklaar en vergestalt dit die visie en insig van die munisipale raad om uitvoering te gee aan sy grondwetlike mandaat om ‘n skoon en veilige omgewing vir sy inwoners te verseker en om ekonomiese ontwikkeling te bevorder, maar bowenal, verbeterde dienslewering.
Die gebied wat daardeur geraak word, word begrens deur Tulbagh-, Riebeeck-, Somerset- en Durban straat soos aangedui op die kaart hieronder en behels kortliks die volgende:
Concerned organisations representing local communities, businesses, farmers, wine cellars and tourism establishments are appealing the waste license and environmental authorisation issued for the new “mega” rubbish dump (landfill site) planned for Worcester. The waste license gives permission to develop a huge 50 ha site right next to the Hex and Breede Rivers.
The rubbish dump will receive “concentrated” wet and toxic wastes leftover after all useful recyclable materials have been removed. The regional dump will serve towns and rural communities of Robertson, Ashton, Bonnievale, Montagu, Touwsriver, De Doorns, Rawsonville, Ceres, Tulbagh, Wolseley and even Op-die-Berg, Koue Bokkeveld.
In sy nuutste aanbieding het Dawie Roodt, die Hoofekonoom van die Efficient Group, verduidelik hoe ons onsself simpel werk sonder om regtig iets te hê om daarvoor te wys. Veral die laaste paar jare was maar skraal, en 2016 lyk soos nog ‘n rekord jaar, ongelukkig net vir die verkeerde redes. Inflasie gaan aan 7.8% raak en BBP kan so laag soos 0% wees! Hierdie storie gaan baie dieper as die tekorte op ons land se balansstate, en die regering se skuldsyfers, maar wys na ons ideologiese verwarde drie-party-aliansie. Moet egter nie bekommer nie, Dawie sal dit nie net daar los nie, hy het ‘n paar goeie oplossings genoem oor hoe ons hierdie lande kan herstel, en daarby, wat sy investeringsvoorkeure vir 2016 is!
Die alombekende spreker en outeur Clem Sunter het Vrydag 5 Junie sy toekoms-insig met Worcesterse sakelui gedeel in ’n praatjie wat deur die Worcester Besigheidsforum gereël is.
Die kern van dié gerespekteerde meningsvormer se boodskap het gekom uit drie van sy topverkoper-boeke onder die Mind of a Fox-vaandel. Hy het al 17 boeke geskryf.
The Worcester Business Forum (WBF) will continue to build networks, grow their membership and develop the Worcester Business Hub during 2015.
This was the crux at their ninth annual general meeting held at the Town Hall on Tuesday evening.
Nik Wullschleger, chairperson of the WBF, highlighted some of the forum’s key achievements during the previous financial year, which included securing funding from the Breede Valley Municipality (BVM), the Shoprite/Paro Development Trust and local businesses.
Twenty carts have been purchased and deployed as part of the CleanWorcester initiative and four SafeWorcester trailers are deployed to the CBD on a daily basis in partnership with the police. The year also saw the launch of the Winkelhart Project, a brand-marketing campaign for the CBD.
Wullschleger said the WBF supports emerging businesses and the Informal Traders Association has a total of 200 members to date.
The CommuniSave Cooperative Financial Institution, a registered co-operative community bank, initiated by the WBF, has 350 members and received R400 000 in cash deposits.
Johannes Kleinhans, treasurer of the WBF, gave a short overview of the financial statements of the forum, which is in the process of being registered as a non-profit organisation.
A surplus of R15 000 is the result of the forum moving to their new offices at the Worcester Development Hub (Kaap-se-Draai) in High Street. The new offices are shared with the Worcester Hope and Reconciliation Process and CommuniBank.
One of the focus areas for the WBF during the the last year has been the Worcester Business Improvement District. They are currently in the process of obtaining approval for a special ratings area in the Worcester CBD (the area bordered by Riebeeck, Tulbagh, Trappe and Durban Streets).
Projects the WBF are currently involved in, include YWAM Soccer Day, Worcester Hope and Reconciliation Process and Carnegie 3, Pink Trees for Pauline, Mandela Day, Tussen Ons-fees, partnerships with crèches, schools and businesses, as well as hosting Christmas parties. Wullschleger also said the WBF will continue to support emerging businesses with skills development training and quarterly expos and engage with the BVM on their planned projects such as the redevelopment of Kleinplasie and Worcester and Uitvlugt Industrial Park
SAFETY TRAILER BRINGS SENSE OF COMFORT TO CBD
Joline van der Merwe Worcester Standard
Die Worcester Besigheidsforum (WBF) in samewerking met die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) het die afgelope naweek ’n opname gedoen onder al die karwagte en haweloses in die dorp.
Die doel van die projek is om dit vir opvolgdoeleindes op rekord te hê. Elkeen moes ’n vraelys voltooi sodat daar gekyk kan word na die omstandighede van die mense.
Danelia Hermanus van die WBF sê die langtermyndoel is om ’n volhoubare oplossing te kry vir die haweloses in die dorp.
Die WBF en BVM wil graag haweloses met vaardighede toerus wat vir hulle ’n inkomste sal genereer. Wade Thys, gemeenskapsontwikkelingsbeampte van die BVM, sê hulle wil in samewerking met die haweloses oplossings vind.
“Ek het baie geleer oor die verloop van die naweek en het ’n dieper insig van die omstandighede wat mense tot die strate dryf,” sê Thys.
Die opname is met behulp van vrywilligers gedoen.
Die groep het ook Sondag die haweloses met kos bedien.
Die inligting sal deurgegaan en verwerk word om fase 2, wat na die haweloses se behoeftes gaan kyk, in werking te stel.
Karwagte is ook dieselfde vraelys gegee om te voltooi. Die name sal op ’n databasis geplaas word sodat die mense voorkeur kry vir werkskepping as nuwe projekte in die middedorp aangegaan word.
Hermanus en Thys vertel dat karwagte sowat R2 000 per maand verdien met kleingeld wat hulle van motoriste ontvang. Die geld word gebruik om hul gesinne mee te onderhou
SAFETY TRAILER BRINGS SENSE OF COMFORT TO CBD
Joline van der Merwer Worcester Standard
“Die Worcester Winkelhart is ’n inklusiewe bemarkingsveldtog wat die inkopie-ervaring in die middedorp sal laat herleef - ons Winkelhart.”
Só sê Nik Wullschleger, voorsitter van die Worcester Besigheidsforum.
Worcester het die suksesvolle Winkelhart-konsep van sy susterstad Aalst in België geleen.
Wullschleger sê die Aalsters is baie opgewonde oor Worcester se Winkelhart, wat hulle ten volle ondersteun.
“De Zuid-Afrikaanse zusterstad van Aalst heeft een eigen variant van ‘Aalst Winkelhart’ uitgewerkt. Het bestuur van Worcester heeft, op basis van de door Aalst ingebrachte expertise, een eigen variant van het Aalsterse concept ‘Aalst Winkelhart’ uitgewerkt. Daarbij werd ook het hartvormige logo overgenomen. De campagne moet bijdragen tot meer winkelplezier en de lokale handelaars ondersteunen”, lui ’n aanhaling uit ’n Belgiese koerant oor Worcester se Winkelhart.
Die hartvormige logo dui aan Worcester is die Omgee-hoofstad van Suid-Afrika. Die logo sluit al die straatname in wat in die middedorp gevind kan word vanaf Tulbagh-en Durbanstraat en Riebeeck-en Somersetstraat. “Die inklusiewe Winkelhart-handelsmerk moedig elke maatskappy aan om by die bemarkingstrategie in te koop - van die grootste kettingwinkel tot die kleinste handelaar,” het Marco Adams, voorsitter van die Worcester informele handelaarsassosiasie en ’n direkteur van die Worcester Sentrale Opgraderingsgebied (Worcester Business Improvement District), gesê.
’n Opwindende kalender van gebeure word beplan vir elke Winkeldag wat op die eerste Saterdag van elke maand sal plaasvind.
“’n Spesiale herbruikbare Winkelhart-inkopiesak sal jou paspoort wees tot ’n rykdom van aktiwiteite, spesiale aanbiedinge, afslagpryse en geskenke,” sê Willem Burger, uitvoerende komiteelid van die Worcester Besigheidsforum. “Deelnemende winkels kan geïdentifiseer word deur die Winkelhart-logo en onthou om jou Winkelhart-sak saam te bring om vir spesiale aanbiedinge te kwalifiseer.”
Volgens die forum, sal die eerste 1000 herbruikbare inkopiesakke gratis beskikbaar wees en sal daarna teen kosprys verkoop word by deelnemende kleinhandelaars. Die bekendstelling van die Worcester Winkelhart val saam met môre (Vrydag 5 Desember) se aanskakeling van die liggies.
Die eerste Winkeldag word Saterdag 6 Desember gehou. “U word hartlik uitgenooi om beide geleenthede by te woon, maar meer belangrik om Saterdag se opwindende gebeure en spesiale aanbiedings net betyds vir Kersfees te geniet” sê Wullschleger.
Om vir ’n gratis Winkelhart-inkopiesak te registreer en eerste ingelig te wees oor gebeure en kompetisies, SMS jou naam, van en selnommer na 0837352038 (standaard SMS-tariewe geld), e-pos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of bel die Worcester Besigheidsforum by 0230040477.
SAFETY TRAILER BRINGS SENSE OF COMFORT TO CBD
MATTHEW SHELDON Worcester Standard
“We want to establish ourselves as a business hub.”
So says Nik Wullschleger, chairman of the Worcester Business Forum (WBF), after the executive management held their first meeting in the boardroom of the new facility on the corner of High and Trappe Street on Tuesday 18 November.
This new hub facility boasts five offices, a boardroom, a large reception area as well as a courtyard.
Wullschleger stated that the forum plans to officially move their offices on 1 December.
The hub, continued Wullschleger, will become the head office from which the Worcester Hope and Reconciliation Process, Worcester Business Improvement District and the Worcester Community Savings and Credit Co-Operative Limited, will operate from.
“We are calling on all local and emerging businesses to visit our centre so that we can assist them with their business strategies,” said Wullschleger.
The services which will be rendered include Internet and printing facilities, professional business advice and assistance on any business plans, budgeting, too name only a few.
There are currently 120 members in the forum and these members will be able to utilise these services for free.
Sheraz Rayban, deputy chairman of the WBF, expressed the importance of streamlining economic development in the region.
“Sharing a space with different organisations is a very good idea because we can share knowledge, information and plan projects together to promote growth and development across different sectors.
“This way the central business district and the town will benefit through this collective effort,” concluded Rayban.
SAFETY TRAILER BRINGS SENSE OF COMFORT TO CBD
MATTHEW SHELDON Worcester Standard
Arrests have been on the increase in Worcester’s Central Business District over the past three months as result of the presence of the security trailer which forms part of the Safer Worcester campaign.
The latest report from the Worcester Business Improvement District illustrates that arrests have increased from 5 to 15, while the reported number of robberies prevented also increased from 4 to 23.The number of dockets has also increased from 4 to 7.
The reporting period covers four weeks from 25 August to 29 September.
Warrant officer Stephan Stander, sector manager of Worcester CBD, is extremely pleased with the “excellent statistics” and has commended the reservists manning the security trailer.
“In Worcester you have a first world economy and then you have a third world economy, which shouldn’t be the case.”
So says Siphiwo Mavumengwana, an entrepreneur, development consultant and founder/CEO of Con Bin South Africa, during an interview with the Standard.
His comparison of the two extremities (first and third world economies) which drives the town’s local economy is based on his opinion of Worcester’s separate development nature, which is still a major issue.
“Daar moet ’n beter sinchronisasie tussen die verskillende organisasies in Worcester wees sodat ons dieselfde doelwitte kan bereik.”
Só sê Alec Goliath, stigter en eienaar van Eagle Marketing en Business Surgeon.
Goliath (52) is een van die nuwe bestuurslede van die Worcester Besigheidsforum (WBF) en is verantwoordelik vir (portefeulje) klein besigheidsontwikkeling.
The Worcester Business Forum (WBF) recently secured a 51% buy-in from businesses within the central business district (CBD) to implement a Special Ratings Area (SRA).
An SRA is a demarcated area where an additional rate is levied by the local municipality which, in turn, is ring-fenced for special use in that specific area.
Breede Valley Municipality is currently busy with a public participation process to identify ward priorities for the 2015-2016 budget and IDP review process.
Communities and stake holders are hereby invited to public meetings which will take place as scheduled.
The IDP Process Plan is available on the municipal website (http://www.bvm.gov.za) for public scrutiny.
Enquiries about the document can be directed to: Greg Muller, IDP Manager 023 348 2612
We extend a hearty congratulation to Mr Sheraz Rayban, vice-chairman of the WBF on his re-elected as vice chair of the AHi Western Cape.
The AHi’s Western Cape Annual General Meeting and Conference was held at the Allee Bleue Wine Estate, Simondium, on 26th of June the 2014.
The WBF is proud to be associated with the AHi as THE business platform to engage with Government to the benefit of all businesses and economic growth in the Western Cape and South Africa.
The Breede Valley Municipality requested the Worcester Business Forum to assist them in the placement of a refurbished shipping container in the notorious Roodewal “Skietbaan”.
The last dialogue between the Worcester Business Forum and the BVM’s Mayoral Committee and Senior Management took place in the Worcester Council Chambers on the 21 August 2014.
The meeting is part of regular monthly interactions between business and local government, which take place within the spirit of the signed Memorandum of Understanding.
The discussion points for August included:
The meeting was well attended and the discussions fruitful. We look forward to reporting on progress made in our next newsletter.
Oktobermaand is tradisioneel Borskankermaand, vir die tweede jaar in Worcester, gaan plaaslike organisasies in samewerking met Pienk Bome vir Pauline die aandag vestig op kanker in die algemeen. Boomstamme in van etlike 100de dorpe dwarsoor Suid Afrika sal in kilometers pienk materiaal toegedraai word om mense meer bewus te maak en terselfdertyd fondse in te samel vir mense wat deur die siekte geraak word.
Die nasionale projek, Pienk Bome vir Pauline, is reeds in sy derde jaar en het Worcester verlede jaar die eerste keer deelgeneem. In Worcester het die entoesiasme gedurende Oktobermaand verlede jaar bo verwagting toegeneem en dit was nie lank nie, toe daar baie meer bome in pienk getooi as wat verwag is. pls check my grammer Dit het die dorp aansienlik vervrolik en meer as R50,000 vir die plaaslike tak van CANSA, Boland Hospice en Pink Bome vir Pauline ingesamel.
Die aksieplan vir 2014 is om meer as 3,750 meter pienk materiaal te verkoop, wat verskaf sal word, teen R20 per meter. Dit is die jaar ook moontlik on ‘n boom te borg teen ‘n koste van R100.
“The founding articles of the Non-Profit Company referred to as the Memorandum of Incorporation was finalised and the registration process is underway” says Danie Nel, one of the Founding Directors.
Negotiations with the Breede Valley Municipality to establish a Business Special Ratings Area (SRA) is progressing well with the draft SRA Policy and By-Law before Council for approval.
The next steps include a public participation process to share details of the by-law and to obtain approval of the business members of the proposed business and operational plan, as well as to nominate and elect three additional directors to the Board.
The current founding Board members are Mr Danie Nel of Munstel, Mr Anton Quenet of Quenvest and Mr Marco Adams Chairperson of the Informal Trader Association.
The brains behind Capitec Bank, Riaan Stassen, has been honoured as Die Burger and Cape Town Chamber of Commerce Business Leader of the Year. Stassen (60), who retired last year as CEO, started Capitec in 2000 with Michiel le Roux and support from the PSG group of Stellenbosch. Stassen was singled out for his sustained focus to making banking simple, affordable and accessible.
At the same event, Francois Pienaar, former Springbok captain, who led the Springboks in 1995 to victory in the Rugby World Cup, has been honoured as Ambassador of the Year. This award goes annually to someone who has made an exceptional contribution by building South Africa's international image.
Sheraz Rayban attended the event on behalf of WBF and AHi.
Die bestuurs-lede van die WBF het die week van 2 -5 Junie 2014 entrepreneurs opleiding sessies vir twaalf “Change Markers” studente aangebied.
Die Change Makers is ‘n projek wat deur die Kibbutz El-Shammah in Roodewal gedryf word. Die projek het ten doel om die huidige bende-verwante kwessies aan te spreek en die manne en vroue wat uit dwelms en bendes kom te help transformeer, deur geestelike, emosionele en fisiese ontwikkeling, sodat hulle terug kan gaan na hul familiies, gemeenskap en ‘n positiewe bydra maak.
Die opleiding was aangebied deur: Mnr Alec Goliath van Eagle Marketing – the Business Surgeon wat oor leierskap in besigheid geleer het, Me Petro van Wyk van Beirowplas het haar ervaring as ‘n plaaslike entrepreneur in “groen” besigheid gedeel, Mnr Marco Adams, voorsitter van die Breedevallei Informele Handelaars Vereniging het oor sy familie vis-smous bedryf gedeel en hoe om as informele handelaar ‘n besigheid te begin, Mnr Nik Wullschleger van BolandEnviro het gepraat oor hoe om goeie besigheids-idees te identifisieer, terwyl Mnr Siphiwo Mavumengwana van die Gabane Group het oor die meer formele vorms van kleinsake gedeel. Dankie aan APL en Judy Guntelach en Anton van Wyk van YWAM wat die groep gehelp het om die “Strength Finders” aanlyn toets te neem.