Tuesday, December 18, 2018
Text Size

Staan saam met die hele Worcester gemeenskap die Vrydag, 10 November om 13:00 op Kerkplein vir slegs 30min. Trek rooi aan en wys jou steun. 

Die misdaad in Worcester is ‘n groot kommer vir elke inwoner en besigheid.  Ons word almal geraak deur dit. Ons ken almal ‘n familielid, vriend, kollega of werknemer wat geraak is deur misdaad in ons pratige dorp. 

Kyk net na die statistiek in Worcester:

  • Avian park – frekwensie van word nou  30 keer die SA gemiddeld
  • Worcester SAPS Stasie – word gemiddeld  1 saak elke 50 minute geopen.
  • Worcester –  2de meeste sake van gewone aanrandings in SA
  • Worcester –  3de meeste sake van vandalisme in SA.
  • SAPS Worcester – Station with  15th most crime cases reported in SA
  • SAPS Worcester – Station with  17th most common robbery cases in SA
  • SAPS Worcester – Station with  20th most serious assault cases in SA

Staan saam met die hele Worcester gemeenskap die Vrydag, 10 November om 13:00 op Kerkplein vir slegs 30min.  Trek rooi aan en wys jou steun. 

WBF Login